Quantcast
Channel: College of Human Sciences
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2018

An Ecocritical Reading of Pieter Fourie's Die Koggelaar

$
0
0
An Ecocritical Reading of Pieter Fourie's Die Koggelaar Keuris, Marisa Pieter Fourie’s Die Koggelaar (1988) is an important play in his oeuvre and one which has been commented on and discussed by various theorists. Most of these discussions focused on Boet Cronje as the protagonist of the play and foregrounded the themes of racism, chauvinism and Afrikaner nationalism in the late eighties as depicted in this play. In my ecocritical reading of this play I move away from a human-centred approach and try to show rather how the characters in this play stand in a special relationship to the Karoo landscape, animals, earth and God; i.e. the interactions and interdependence of the various “worlds” are highlighted. Opsomming Pieter Fourie se Die Koggelaar (1988), is ’n belangrike drama in sy oeuvre en een wat talle teoretici reeds geresenseer en bespreek het. Die meeste van hierdie besprekings het gefokus op Boet Cronje as die protagonis in hierdie drama en het hoofsaaklik die temas van rassisme, chauvinisme en Afrikanernasionalisme, soos uitgebeeld in hierdie drama, ondersoek. In my ekokritiese lesing van die drama beweeg ek weg van ‘n oorwegend mens-gesentreerde benadering en probeer eerder aantoon dat die karakters in hierdie drama in ’n spesiale verhouding staan tot die Karoo-landskap, die diere, aarde en God; m.a.w. die interaksies en interafhanklikheid van die onderskeie “wêrelde” word uitgelig. Please follow the DOI link at the top of this record to navigate to the official published version of this article.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 2018

Trending Articles