Kritiese evaluering van die dominante beleidsrigtings van die vernaamste politieke partye in Suidwes-Afrika/Namibië vir 'n onafhanklike staat
Van Zijl, Barend Francois
Die studie kan tipeer word as 'n verkennende gevalstudie
in die vergelyking van die vernaamste politieke
groeperinge (AKTUR, DTA, NNP en SWAPO-N)
se beleidstandpunte ten opsigte van n nuwe samelewing
vir Suidwes-Afrika/Namibi§n.
Die verhandeling bestaan uit vier hoofstukke, te
wete n Teoretiese Perspektief, ten einde die lesers
te orienteer ten opsigte van die bepaalde probleemstelling
waarmee daar in die verhandeling te doen
gekry word; *n Relevante Historiese Perspektief,
aangesien die teenswoordige politieke bestel in
Suidwes-Afrika/NamibiS gekenmerk word aan "verdeeldheid"
("dissensus") wat gesien moet word
teen die agtergrond van agt veranderlikes wat kumulatief
op die Gebied ingewerk het oor 'n periode van *n eeu; n Vergelykende Ontleding van Bepaalde
Beleidsaspekte, waartydens die mate van ooreenkoms
en verskil tussen bepaalde beleidsrigtings
van die vier vernaamste politieke groeperinge ondersoek
word; en *n Waardebepaling, wat »n sintetiese
samevatting is van die voorafgaande analise
in veral Hoofstuk 111; The study can be typified as "a probing case study
in comparing the policies of the most prominent
political groupings (AKTUR, DTA, NNF and
SWAPO-N) regarding a new society for South West
Africa/Namibia".
The paper consists of four chapters, namely a
Theoretical Perspective, in order to orientate the
readers regarding the specific problematics dealt
with in the paper; a Relevant Historical Perspective,
since the present political dispensation in
South West Africa/Namibia is characterised by
"dissension” that must be seen against the background
of eight variables which worked in cumulatively
on the territory over a period of a century; the Comparative Analysis of Specific Aspects
of Policy, in which the degree of similarity and
difference among specific policy trends of the
four most prominent political groupings is
examined; and an Evaluation, which is a synthetical
summary of the preceding analysis especially
in Chapter 111.
↧