Die konjugasie van die werkwoord in Ndonga
Viljoen, J. J. (Johannes Jurgens), 1943-
.01 Met vorm en betekenis as uitgangspunt, word nadat 'n inventaris van die werkwoorde in Ndonga gemaak is die volgende werkwoordkategoriee onderskei, nl. A, B, C, D, E en saamgestelde Kategorie F •• 02 Kategorie A het die prefiks oku- en die afwesigheid van n onderwerpskakel as onderskeidende kenmerke. Werkwoorde in Kategorie A het naamwoordelike sowel as werkwoordelike funksie •• 03 Kenmerkend van Kategorie B is die afwesigheid van alle prefigale vormelemente aan die werkwoordstam in die positiewe konjugasie~ Alleenlik onderwerpskakels van die tweede persoon enkelvoud
en meervoud word in die negatiewe konjugasie gebruik. Assimilasie, konsonantalisasie en vokaalverlenging soos van toepassing, word in hierdie hoofstuk bespreek •• 04 Kategorie C word gekenmerk deur 'n onderwerpskakel wat in die positiewe sowel as die negatiewe konjugasies gebruik word. Subkategorie ·Cl word onderskei vir handelinge in die hede. Normale en nienormale werkwoordstamme word behandel. Subkategorie C2 druk handelinge uit wat in die toekoms kan of gaan gebeur. Subkategorie C3 met die vormelement /-~-/, vir gewoontelike handelingeo Subkategorie C4 (a), (b) en (c) druk handelinge uit in
die verlede •• 05 Kategorie D.word vormlik van Kategorie Conderskei op grond van die afwesigheid van die vormelement /o-/ in die positiewe sowel as die negatiewe konjugasie van die werkwoord. 'n Negatiewe vormelement /-~-/ tree in die negatief op met gevolglike assimilasieo Werkwoorde in Kategorie D tree in t:,'(ee verskillende Gi:r:rta};:tiese verbande op. Eerstena as •,verkwoord as sodani.g om gelyktyd.ige handeli:r.tge ui t te druk 1 o:f cii-3 ~;,re:r· woord. na cJ:~ are voegwoorde.
Tweede:r .. cG tree werkwoorcle :l.1'J. kategorie D s<::u:tm met
'n entE:·Pedent op. Die antesedent 'word as onderwerp
of as voorwerp gebruk subkategoriee Dl , D2, D3 en
D4 (e) , (b) en (c) word hier onderskei •• 06 Kategorie E dra die noodsaaklike morfologiese kenmerke .d EH"W(; Y.'pi3t:.u.l~.c:t + die werkwoordstam op
/ -?-../ . Subkategorie E bestaan uit 'n onderwerpskakel werkwoordstam /-£,/ .i.n die positief en onderwerpskakel. Stibkategorie E5 maak voorsiening vir die kombinasie.• 07 Saamgestelde kategorie met die·volgende subkategorie: Saamgestelde subkategorie F2 en saamgestelde subkategorie F3 waar werkwoordstamme in 'n saamgestelde konstruksie hulpwerkwoordelik optree.
No keywords available
↧