Perceptions of newly appointed registered nurses regarding the nursing orientation programme in a tertiary hospital in Saudi Arabia
Naicker, Jennie
A qualitative descriptive phenomenological research design was used to determine
perceptions of the newly appointed registered nurses pertaining to the orientation
programme at a tertiary hospital in Saudi Arabia. Individual interviews were conducted
to collect data, and the transcribed interviews were analysed using content analysis.
The themes identified about the Orientation Programme included participants' voices
regarding the orientation programme, the orientation programme as a powerful tool for
skills development, feelings experienced by nurses after completion of the
programme, and participants’ expectations and recommendations towards the
orientation programme. The findings indicated that the registered nurses found the
programme beneficial and that their competencies and skills to deliver safe patient
care were enhanced. Participants also recommended that a more participatory
approach be used. The study’s foreseeable limitations were that only newly appointed
registered nurses were included, and the fact that the study was conducted in one
tertiary hospital causing the findings, not to be transferred to other settings.; ’n Kwalitatiewe beskrywende fenomenologiese navorsingsontwerp is gebruik om
persepsies van geregistreerde rakende die oriënteringsprogram in ’n tersiêre hospitaal
in Saoedi-Arabië te bepaal. Data is versamel met behulp van aangesig-tot-aangesig onderhoude. Die getranskribeerde onderhoude is met behulp van inhoudsanalise
geanaliseer. Die temas wat oor die oriënteringsprogram geïdentifiseer is, sluit in die
opinies van die deelnemers rakende die oriënteringsprogram, die oriënteringsprogram
as 'n kragtige instrument vir die ontwikkeling van vaardighede, gevoelens wat
verpleegkundiges ervaar na afloop van die oriënteringsprogram, en die verwagtinge
en aanbevelings van die deelnemers. Die bevindings het aangedui dat die
geregistreerde verpleegkundiges die program voordelig vind en dat hul vaardighede
en vermoë om veilige pasiëntsorg te lewer, verbeter is. Deelnemers beveel ook aan
dat 'n meer deelnemende benadering gebruik word. Beperkings van die studie was
dat slegs pas-aangestelde verpleegkundiges deelgeneem het, en die studie was
beperk tot een tersiêre hospitaal. Die resultate kan dus nie veralgemeen word nie.
Text in English with abstracts and keywords in English and Afrikaans
↧