Quantcast
Channel: College of Human Sciences
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2018

Opstanding in die Evangelie volgens Johannes

$
0
0
Opstanding in die Evangelie volgens Johannes Van der Merwe, D.G. Die Johannesevangelie is deurweek van die kruis- en opstandingsgebeure van Jesus. Vir die skrywer gaan daar ook 'n toekomstige opstanding van alle afgestorwenes wees. Die inhoud van hierdie hoofstuk word in vier dele aangebied. Die onskeibare eenheid van Jesus se dood en opstanding word bespreek. Die hele Evangelie word ondersoek na verskillende aspekte wat die dood- en opstandingsgebeure weerspieël en verduidelik. Die gebeure by die graf en die verskynings van Jesus word ondersoek. Die laaste deel ondersoek die vertrekpunt van waaruit die kruis- en opstandingsgebeure verstaan en geïnterpreteer moet word.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 2018

Trending Articles